Psalms 117 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

groot

Die Here se liefde is

1. Loof die Here, al die nasies.Prys Hom, alle volke.

2. Want sy liefde is groot oor ons;die trou van die Herebly vir altyd.Prys die Here!