Psalms 117 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Loof die Here, alle nasies.

1. LOOF die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2. Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die Here is tot in ewigheid. Halleluja!