Matteus 11:28-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. “Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik.

29. Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry.

30. Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.”

Matteus 11