Matteus 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry.

Matteus 11

Matteus 11:23-30