Matteus 10:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs as jy ’n beker koue water aan een van my geringste dissipels sou gee bloot omdat hy ’n dissipel is, verseker Ek jou dat jy jou beloning nie sal misloop nie.”

Matteus 10

Matteus 10:39-42