Matteus 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dié tyd het Jesus op ’n Sabbatdag deur koringlande geloop. Sy dissipels het honger geword en begin om are te pluk en van die koring te eet.

Matteus 12

Matteus 12:1-6