Matteus 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir Hom: “Kyk wat doen jou dissipels. Dis teen die wet om sulke werk op die Sabbat te doen.”

Matteus 12

Matteus 12:1-4