Jeremia 19:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir my gesê: “Gaan koop ’n kleipot. Vra dan sommige van die leiers van die volk en van die priesters om saam met jou te gaan.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-9