Jeremia 19:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan dan uit by die uitgang met die naam Potskerfhek na die vallei van die seun van Hinnom. Verkondig daar vir hulle die boodskap wat Ek vir jou gegee het.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-9