Jeremia 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, U weet van al hulle planne om my dood te maak.Moenie hulle wat onregverdig optree, vergewe nie.Moet ook nie hulle sondes uitvee asof dit nooit bestaan het nie. Laat hulle voor u oë ondergaan. Straf hulle terwyl U nog kwaad isvir hulle!

Jeremia 18

Jeremia 18:18-23