Esra 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esra het voor die tempel van God op die grond geval en gehuil terwyl hy bid en hulle sondes bely. ’n Groot groep mans, vroue en kinders van Israel het saamgekom en hardop saam met hom gehuil.

Esra 10

Esra 10:1-5