Esra 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sekanja seun van Jegiël, uit die familie van Elam het gereageer en gesê: “Ons bely dat ons aan ons God ontrou was, ons het met hierdie vreemde vroue van die land getrou. Maar daar is tog nog hoop vir Israel.

Esra 10

Esra 10:1-8