Esra 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom ons maak nou ’n verbond met ons God dat ons hierdie vroue en hulle kinders sal wegstuur. Ons sal u en die persone wat ons God se bevele respekteer se raad volg. Ons sal u raad gehoorsaam.

Esra 10

Esra 10:1-9