Esra 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O Here, God van Israel, U is regverdig! Vandag is ons niks anders as ’n ontsnapte oorblyfsel wat voor U staan nie. Eintlik durf nie een van ons in u teenwoordigheid kom staan as gevolg van ons skuld nie.”

Esra 9

Esra 9:11-15