Esra 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ons verbreek al weer u bevele met ons ondertrouery met mense wat hierdie afstootlike dinge doen. U gaan ons sekerlik in u woede vernietig sodat selfs hierdie oorblyfsel dit nie sal oorleef nie.

Esra 9

Esra 9:12-15