2 Samuel 24:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die hele land deurkruis en hulle opdrag na nege maande en twintig dae voltooi en na Jerusalem toe teruggekeer.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-12