2 Samuel 24:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab het aan die koning verslag gedoen oor die sensus. Daar was 800 000 manne van weerbare ouderdom in Israel en 500 000 in Juda.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:7-10