2 Samuel 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hulle by die vesting van Tirus en al die stede van die Hewiete en Kanaäniete langs gekom. Toe het hulle na die suide van Juda, so ver as Berseba, gegaan.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:2-13