1 Kronieke 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van Jebus het vir Dawid gesê: “Jy sal nooit hier inkom nie.” Maar Dawid het die bergvesting Sion ingeneem. Dit is wat nou die stad van Dawid genoem word.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-13