1 Kronieke 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het vir sy soldate gesê: “Wie ook al die aanval teen die Jebusiete lei, sal hoof van my weermag wees!” Joab, die seun van Dawid se suster Seruja, het die aanval gelei. So het hy hoof van Dawid se weermag geword.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-8