1 Kronieke 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en die hele Israel het opgetrek teen Jerusalem, of soos dit vroeër genoem is, Jebus. Die Jebusiete, oorspronklike bewoners van die land, het daar gewoon.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:3-10