1 Kronieke 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het voor die Here ’n ooreenkoms met die leiers van Israel gesluit. Hulle het hom as koning oor Israel gesalf, net soos die Here deur Samuel belowe het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-10