Psalms 54:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Let op, יהוה-God is my Helper. יהוה ondersteun my lewe.

6. Bring rampe oor my vyande. Maak hulle stil in U waarheid.

7. Ek sal vryelik aan U offer, ek sal U Naam (Karakter en Outoriteit) loof en prys met uitgestrekte hande, o יהוה, want dié is goed, 9 want U het my uit alle moeilikheid bevry en my oog het my vyande verslane gesien.

Psalms 54