Psalms 53:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie sal vanuit Tziyon aan Yisra’el verlossing gee? Wanneer God Sy volk uit gevangenskap terugbring, sal Ya’akov in die rondte swaai van vreugde en Yisra’el sal verheug wees!

Psalms 53

Psalms 53:2-6