Dáár het hulle gevrees waar geen vrees was nie, want God het die beendere van die valse toneelspelers verstrooi; hulle is beskaamd gemaak, want God het hulle verag.