5. Dáár het hulle gevrees waar geen vrees was nie, want God het die beendere van die valse toneelspelers verstrooi; hulle is beskaamd gemaak, want God het hulle verag.
6. Wie sal vanuit Tziyon aan Yisra’el verlossing gee? Wanneer God Sy volk uit gevangenskap terugbring, sal Ya’akov in die rondte swaai van vreugde en Yisra’el sal verheug wees!