Psalms 54:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal vryelik aan U offer, ek sal U Naam (Karakter en Outoriteit) loof en prys met uitgestrekte hande, o יהוה, want dié is goed, 9 want U het my uit alle moeilikheid bevry en my oog het my vyande verslane gesien.

Psalms 54

Psalms 54:5-7