Vir die musiekleier met snaarinstrumente: ’n onderriggewende gedig van Dawid.2 Luister na my gebed, o God en verberg U nie vir my smeking nie.