Genesis 30:23-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. sy het bevrug geword en geboorte gegee aan ’n seun. Sy het gesê: “God het my skande weggevat.”

24. Sy het hom Yosef genoem en gesê: “יהוה sal vir my nog ’n seun byvoeg!”

25. Dit het so gebeur dat toe Ragel geboorte gegee het aan Yosef, Ya’akov vir Lavan gesê het: “Laat my gaan sodat ek na my eie plek en my eie land kan gaan.

26. Gee my vroue en my jongelinge waarvoor ek u gedien het sodat ek kan gaan, want u ken self die diens waarmee ek u gedien het.”

Genesis 30