Genesis 29:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy is weer bevrug en het geboorte gegee aan ’n seun en gesê: “Nou sal ek יהוה loof en dank met uitgestrekte hande.” Sy het hom daarom Y’hudah genoem. Sy het opgehou om kinders te hê.

Genesis 29

Genesis 29:32-35