Genesis 30:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Ragel sien dat sy vir Ya’akov geen kinders gee nie, het Ragel jaloers geword op haar suster en vir Ya’akov gesê: “Gee vir my seuns of anders sterf ek.”

Genesis 30

Genesis 30:1-3