Genesis 30:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het so gebeur dat toe Ragel geboorte gegee het aan Yosef, Ya’akov vir Lavan gesê het: “Laat my gaan sodat ek na my eie plek en my eie land kan gaan.

Genesis 30

Genesis 30:19-30