Genesis 31:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die woorde van die seuns van Lavan gehoor dat hulle sê: “Ya’akov het alles weggevat wat ons vader s’n was en uit wat ons vader s’n was, het hy al hierdie rykdom verkry.”

Genesis 31

Genesis 31:1-6