Sagaria 11:1 Die Boodskap (DB)

Libanon, maak jou grense oop sodat vreemde mense kan inkom en jou grond kom verniel. Hulle sal soos ’n vuur wees wat die seders verbrand tot net die as oorbly.

Sagaria 11

Sagaria 11:1-6