Sagaria 11:2 Die Boodskap (DB)

Huil, sipresbome, want baie van die sederbome het in die slag gebly. Die mooiste en beste bome is vernietig. Huil, akkerbome van Basan, want net stompe het in die digte bos oorgebly.

Sagaria 11

Sagaria 11:1-5