Sagaria 11:3 Die Boodskap (DB)

Hoor hoe huil die leiers. Alles waarop hulle so trots was, is daarmee heen. Hoor hoe brul die leeus. Die bosse langs die Jordaan waar hulle altyd kon wegkruip, is nou verwoes.

Sagaria 11

Sagaria 11:1-9