Sagaria 10:12 Die Boodskap (DB)

Ek sal my mense sterk maak. Hulle sal sekere goed doen wat Ek, die Here, hulle die mag sal gee om te kan doen. Ek, die Here wat sterker as alles en almal is, het dit gesê.”

Sagaria 10

Sagaria 10:3-12