Sagaria 10:11 Die Boodskap (DB)

Hulle sal deur die onstuimige waters van die see gaan, want die golwe sal vir hulle ’n pad maak. Verder sal die water van die Nyl opdroog. Assirië is baie neus in die lug, maar hulle sal hard aarde toe kom. Egipte sal ook nie langer baasspeel oor ander mense nie.

Sagaria 10

Sagaria 10:10-12