Sagaria 10:10 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle uit Egipte en Assirië terugbring en hulle weer in die Gileadgebied en Libanon laat bly. Daar sal amper nie genoeg plek vir hulle almal wees om te bly nie.

Sagaria 10

Sagaria 10:5-12