Numeri 14:44 Die Boodskap (DB)

Maar die volk het hierdie waarskuwing geïgnoreer. Moses en die ark van die Here het toe nie saam met hulle gegaan toe hulle na die noordelike dele van die bergagtige gebied toe opgeruk het nie.

Numeri 14

Numeri 14:38-45