Numeri 14:43 Die Boodskap (DB)

Die Amalekiete en Kanaäniete wag vir julle. Hulle gaan julle doodmaak. Die Here is nie saam met julle in die geveg nie, julle het dan die rug vir Hom gedraai.”

Numeri 14

Numeri 14:41-45