Numeri 14:45 Die Boodskap (DB)

Die Amalekiete en Kanaäniete wat in daardie gebied gebly het, het hulle aangeval en hulle ’n verpletterende neerlaag toegedien. Hulle het die Israeliete tot by Gorma teruggedryf.

Numeri 14

Numeri 14:39-45