Genesis 42:34 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet julle jongste broer na my toe bring sodat ek kan weet julle is nie spioene nie, julle is eerlike mense. Dan sal ek julle broer teruggee, en dan mag julle oral in die land rondgaan.’ ”

Genesis 42

Genesis 42:31-35