Genesis 42:35 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob se seuns het hulle sakke leeggemaak, en elkeen kry toe sy beursie en sy geld in sy sak. Toe hulle dit sien, het hulle en hulle pa baie bang geword.

Genesis 42

Genesis 42:31-38