Genesis 42:36 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle pa Jakob het vir hulle gesê: “Julle vat al my kinders! Josef is dood en Simeon is nie meer hier nie. Nou wil julle vir Benjamin ook vat. Julle maak dit baie swaar vir my.”

Genesis 42

Genesis 42:27-38