Genesis 42:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof van die land het toe vir ons gesê: ‘Ek sal uitvind of julle eerlike mense is. Julle moet een van julle broers by my laat bly. Neem dan kos vir julle honger mense by die huis en gaan terug.

Genesis 42

Genesis 42:30-37