Esegiël 24:26-27 Bybel vir Almal (ABA)

26. Wanneer Ek dit doen, dan sal iemand wat vry weggekom het uit Jerusalem, na jou toe kom en hy sal die slegte nuus vir jou vertel.

27. Daardie dag sal jy weer kan praat. Jy sal met die man praat en jy sal vir jou mense ’n teken wees, en hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Esegiël 24