Esegiël 23:49 Bybel vir Almal (ABA)

So sal julle die straf kry vir die slegte dinge wat julle gedoen het toe julle die afgode gedien het. Julle sal weet dat Ek die Here is, Hy wat Here is.”

Esegiël 23

Esegiël 23:47-49