Esegiël 24:26 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Ek dit doen, dan sal iemand wat vry weggekom het uit Jerusalem, na jou toe kom en hy sal die slegte nuus vir jou vertel.

Esegiël 24

Esegiël 24:21-27