Esegiël 24:25 Bybel vir Almal (ABA)

En jy, mens, hulle dink die tempel beskerm hulle. Die tempel is vir hulle mooi en hulle is bly dat dit daar is, hulle is lief vir die tempel en dit maak die lewe vir hulle mooi. Maar Ek sal dit wegvat van hulle, en Ek sal ook hulle seuns en hulle dogters wegvat.

Esegiël 24

Esegiël 24:20-27